Die eerste Afrikaanse dating app wat jou taal praat. Ontmoet mense naby jou, gesels, en vind liefde.
Swiep regs op mense waarvan jy hou. As hulle terug laaik, is dit 'n Vlam!
Sien mense in jou omgewing. Ons gebruik jou ligging om die beste pasmaats te vind.
Jou data is veilig. Ons verifieer profiele om seker te maak almal is eg.
Sluit aan by duisende ander Afrikaanse enkellopendes.